Gatsby-aand by Idma Kapel

Op 6 Mei bied die Vredendal Full Gospel Church Women’s Ministry ’n heerlike Great Gatsby-aand aan. Hierdie aand se gebeure sal plaasvind by die Idma Kapel en dit sal om 18:00 begin.

Die gassprekers van die aand is Pastoor Reggie Strauss en sy vrou, Elrese Strauss, en ook Jan Oosthuizen en sy metgesel, Chantelle Oosthuizen. Die tema van die aand is verhoudings en getroude lewe.

Die Gatsby-aand van die Vredendal Full Gospel Church Women’s Ministry is beslis iets om na uit te sien.

Bron: Vredendal Volle Evangelie Kerk van God – Vrede Tempel

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?