Thi Art stel nuwe gereg bekend

Die moderne en gesofistikeerde Thi Art-restaurant, wat bekend is vir hul Italiaanse pizza, ongelooflike steaks en burgers, het pas ’n heerlike nuwe gereg by hul spyskaart gevoeg.

Die nuwe garnaal-en-ertjie-risotto met chorizo is nou beskikbaar by dié restaurant in die Maskam Mall. Die restaurant is uiters gewild en die spyskaart spog met verskeie besonderse geregte. Jy sal nie spyt wees om die nuwe risotto asook van die ander geregte te probeer nie.

Bron: Thi Art-Facebook-blad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?