Vredendal se tehuis vir bejaardes word bederf met vermaak

Dit is altyd ’n plesier om te weet dat die inwoners van die tehuis vir bejaardes ook ’n bietjie vermaak word. Op Dinsdag, 11 April, was daar drie besonderse sangers wat die inwoners vermaak het en hulle betower het met besonderse sang.

Die Bloemfonteinse kunstenaars Alex de Kock, Ella Kotze en Deon de Jager het ’n vertoning by die tehuis gehad as deel van hulle Weskus-toer. Die inwoners het dit verskriklik baie geniet en die dag was baie spesiaal.

Bron: Facebookblad van Vredendal se tehuis vir bejaardes

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?