Hoërskool Vredendal sportprogram vir 21, 22 April

Op Saterdag, 22 April, vind daar ’n Noord-Wes Boland-rugbydag plaas by die Hoërskool Vredendal.
’n Weskus-Noord netbalproewe-dag vind ook op 21 en 22 April plaas by dié skool se sportterrein. Hieronder volg die program vir hierdie sportbyeenkomste.

Bron: Hoërskool Vredendal se Facebook-blad

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?