San-Mari ontvang Kumon-toekenning

San-Mari Turner, ’n leerder van Laerskool Vredendal, het ’n spesiale toekenning van Kumon ontvang vir haar uitsonderlike prestasies met hul wiskundeprogram. Sy het in 2016 en 2017 ’n plek behaal op die Europa-Afrika-ererol vir gevorderde Wiskunde-studente. Daarvoor ontvang sy ook ’n medalje. Baie geluk San-Mari!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?