Eagles vs Elandsbaai

Die Eagles, Vanrhynsdorp se rugbyspan, gaan weer uitspeel. Hulle het die eerste liga op 25 Maart tuis begin by Eagle Park en op 31 Maart gaan hulle die tweede ligawedstryd speel teen die rugbyspan van Elandsbaai. Hulle is opgewonde en trots op hulle eerste oorwinning oor die Excelsiors en hoop om weer goeie punte aan te teken teen die span van Elandsbaai.

Bron: Vanrhynsdorp Eagles

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?