Erhard vaar goed in gholf-toernooie

Erhard Lambrechts het 2017 afgeskop as speler nommer 135 op die SA Ope Amateur gholfranglys. Hy het die afgelope paar maande aan verskeie kompetisies in SA deelgeneem en sy posisie op hierdie ranglys verbeter tot nommer 48.

Nasionale Amateur-toernooie waaraan hy deelgeneem het:

Noord-Wes ope -14de
Northen Amateur MP- 17de
Northen Amateur Qual -15de
Sanlam SA Amateur – 17de
Sanlam SA Amateur – 51 ste
Gauteng Noord ope – 34 ste

Boland opes:

Malmesbury ope – 2de
Worcester ope – 3de
Citrusdal ope – 2de

Baie geluk met hierdie pragtige prestasies!

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?