Radio Namakwaland-gholfdag

Op 13 Mei bied Radio Namakwaland ’n gholfdag aan. Hierdie dag se verrigtinge sal plaasvind op die Lutzville-gholfbaan. Die formaat van die dag is ’n beterbal-kanonafslaan. Dit toegangsfooie is R250 per persoon en dit sluit ook ’n ete in. Vir meer inligting kontak Colin Sawyer by 083 650 1667 of esthercolinsawyer.es@gmail.com voor Vrydag, 21 Maart, om 17:00.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?