Rooibulle teen Nuwerus

Saterdag, 22 April gaan die Rooibulle teen Nuwerus se eerste en tweede rugbyspanne speel. Die wedstryd gaan op Laerskool Klawer se rugbyveld plaasvind. Na die wedstryd gaan daar ’n dans en ete gehou word. Vir enige navrae of om kaartjies te kry, kan Chris by 062 539 8279 gekontak word. Nooi die gesin en kom ondersteun jou gunsteling span en geniet die dans en ete na die tyd.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?