Die bitter en soet van Papendorp in jou bloed

Die Weskus-dorpie Papendorp in geleë by die mond van die Olifantsrivier. Hierdie Weskus-dorp en die gemeenskap is bekend vir hulle voëls, aalwyne, visvang, bokkoms, soutpanne en boerdery. Jy kan hier ook lekker kamp met familie en vriende as jy ’n wegbreeknaweek nodig het van al die gedruis van die stad se lewe. Dit is ook een van die mooiste Weskus-dorpies in die Matzikama-streek. Besoek Papendorp as jy ’n blaaskans nodig het, dit sal beslis die moeite werd wees.

0 Comments

Leave a reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

©2019 . Digitale projekbestuur deur Lightspeed Digital Media.

Log in with your credentials

Forgot your details?